van de ridderのアイテムが満載です

TOP > Ridders van die grondpad 'n Gids vir avontuur-motorfietse【電子書籍】[ Deon Meyer ]

Ridders van die grondpad 'n Gids vir avontuur-motorfietse【電子書籍】[ Deon Meyer ]

<p>Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele. Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die roetebeskrywings lees soos reisverhale en elkeen bied iets nuuts om te ontdek: 'n dramatiese pas, kronkelende riviere, pragtige ou plaasgeboue of 'n afgele? stuk Karoo-pad. Die boek bevat ook 'n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik. Dit verskaf handige wenke, onder meer hoe om regop te bly op 'n sanderige pad, hoe om veilig deur slote en stroompies te kom, hoe om 'n noodstop te doen en hoe om ongelukke te vermy. - Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer - Aangrypende landskapsfotografie - Kleurvolle kaarte illustreer elke roete - Gids met praktiese wenke vir grondpadry</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。

※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。

※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。

※このページからは注文できません。

楽天で購入2,159円(税込み)